Het jy 'n vraag, bestelling of net lus om met ons te gesels oor Die Rebel se storie?
Ons hoor graag van jou.
Jy kan direk vanaf ons webwerf bestel deur op die "Voeg by mandjie" of "Koop nou" knoppie te klik. Volg die eenvoudige stappe om af te reken.
Bestellings word gewoonlik binne 2 tot 5 werksdae afgelewer, afhangende van jou ligging. Sodra jou bestelling versend word, ontvang jy 'n kennisgewing met jou afleweringsinligting en 'n verwagte afleweringsdatum.
Ons bied veilige en betroubare betaalopsies:
Payfast (krediet- en debietkaarte)
Yoco / kaartmasjien vir plaaslike aflewerings of afhaal.
Alle transaksies word veilig verwerk en beskerm.
Nee. Ons verkoop dit slegs as 'n boks van 6 bottels, 'n boks bestaan uit een van elke tipe wyn.
Ja, jy kan jou bestelling persoonlik kom afhaal by ons ligging. Kies eenvoudig die "Afhaal"-opsie tydens die betaalproses. Ons sal jou laat weet wanneer jou bestelling gereed is vir optel.
Tans lewer ons net binne Suid-Afrika af.
Die Rebel is 'n unieke handelsmerk wat geinspireer is deur die Afrikaner geskiedenis en ses ikoniese figure uit daardie tyd. Elke bottel vertel 'n storie - van moed, eer en erfenis. Ons misie is om hierdie geskiedenis lewendig te hou deur wyn van uitstaande gehalte en karakter.