Description
Hierdie dubbelwandige 600ml Tumbler is ideaal vir diegene wat hou van ‘n ruim, ys-koue drankie sonder kompromie. Die dubbelwandige ontwerp help om jou drankie langer koud te hou, terwyl die buitekant droog en gemaklik bly – geen sweet of watermerke nie.
Met sy moderne, stylvolle voorkoms en groot kapasiteit is hierdie tumbler perfek vir enige koue drankie. Ideaal vir kuier saam met vriende, ontspanne aande of as ‘n unieke geskenk.
Kenmerke:
- Groot 600ml kapasiteit.
- Dubbelwandige ontwerp vir beter temperatuurbehoud.
- Geen kondensasie aan die buitekant.
- Stylvol, modern en prakties.





Reviews
There are no reviews yet.