Description
Geniet jou gunsteling jenever soos dit bedoel is om geniet te word. Hierdie dubbelwandige Gin Tumbler is ontwerp om jou drankie langer koud te hou, sonder kondensasie aan die buitekant van die glas.
Die elegante, moderne ontwerp lê gemaklik in die hand en is perfek vir jenever, gin & tonic, of enige ys-koue drankie. Die dubbelwandige konstruksie help om temperatuur te behou terwyl dit ook ‘n stylvolle, luukse gevoel gee – ideaal vir ontspanne aande of spesiale geleenthede.
Kenmerke:
- Dubbelwandige ontwerp vir beter temperatuurbeheer.
- Geen sweet of watermerke aan die buitekant.
- Stylvol en modern.
- Ideaal vir jenever, gin & tonic en ander koue drankies.
‘n Moet-hê glas vir elke gin-liefhebber wat kwailiteit en styl waardeer.














Reviews
There are no reviews yet.