Description
- Die Gemengde Boks Wyn is ‘n sorgvuldig saamgestelde versameling van ses verskillende wyne, ideaal vir proe, deel of as ‘n besonderse geskenk. Hierdie boks bied ‘n mooi balans tussen rooi-, wit-, en roséwyne – perfek vir wynliefhebbers wat hou van verskeidenheid.
Die boks bestaan uit die volgende wyne:
- Genl Christiaan de Wet Merlot
- Jopie Fourie Cabernet Sauvignon
- Genl Koos de la Rey Shiraz
- Nonnie de la Rey Sauvignon Blanc
- Emily Hobhouse Rosé
- Johanna Brandt Chenin Blanc
Van vol en robuuste rooiwyne tot vars witwyne en ‘n elegante rosé – hierdie gemengde boks is geskik vir enige geleentheid.
Ideaal vir:
- Geskenke
- Proe-aande
- Spesiale geleenthede
- Of om self te geniet.
Een boks. Ses wyne. ‘n Ware Rebel-ervaring.










Reviews
There are no reviews yet.